





|
Vink se arboretum |
|
Dankie aan dié wat dié Web-blad in ‘n realiteit help omskep. Weens beperkinge is dit nie moontlik om al die bome in ‘n afsienbare tyd daar te plaas nie. |

|
Aan me. Vink van Zyl; U het, soos u man vir ons toegelaat om die prentjie met soveel meer detail te kan sien. Dankie hiervoor. |
|
Die Trustees van Vink se Arboretum :
Die jare wat u die verantwoordelikheid opgeneem het en so verseker het dat die Arboretum ook vir die nageslag daar sal wees. |
|
Vrywilliges;
Almal met die eensgesindheid van Vink in gedagte. |



|
Dié web-blad is Outonoom. |