Text Box:

Weens die invloed wat die wreld wye web op die mens uitoefen is die noodsaaklikheid vir verantwoordbare, voorbeeldige asook leidendgewend rol deur kundiges noodsaaklik en word die uitnodiging daarvoor gerig.

Text Box: Die volhoubaarheid van die Arboretum-web-blad hang af van die voorsiening van fondse om vir die uitgawes van vrywilligers se vrygewige dienste te kompenseer.
Text Box: Kontak my assblief;  santamar@iafrica.com

01. MY VISIE.

02. BETROKKENHEID. ( met verantwoordbaarheid. )

03. FONDSE.

Dit noodsaaklik en is gelyk aan die geloof in die saak.

04. MENTORSKAP.

Text Box: Di Web-blad is my privaat inisiatief.  
My bewondering vir n man met n visie. Sy benadering tot die lewe en sy vasberadenheid. n Persoon wat op gevorderde ouderdom sy fisieke tot die buitenste grense beproef het.
Sy persoons-uitstraling het my laat tuisvoel. Ek kon met hom praat asof gelyke en gevoel soos vriend van ouds.