

|
Plasing van DIE Arboretum. |
|
Die Arboretum is gelee in BELLVILLE in die noordelike stadsgebied van DIE STAD KAAPSTAD. Vanaf die NI volg; 1. Durbanweg – (noord van N1-snelweg). 2. Jip de Jager - (noord van N1-snelweg). |
|
S. 33º 51´ 35,44´´ O. 18º 37´ 36,34´´ |




